Monday 27 July 2020

BYBELSE ANTWOORDE - ALGEMEEN - HAND 17:11

BYBELSE ANTWOORDE - OPREGTE SOEKE NA - HAND 17:11
REFORMEREND – ALTYD TERUG NA DIE SKRIF


    


In hierdie blog wil ek poog om opregte antwoorde vanuit die Bybel te kry oor sake wat vir die algemene gelowige van belang is. Verskeie sake sal bespreek word, nie noodwending in volgorde van belangrikheid of relevansie nie.


Byvoorbeeld:
 
Watter metode moet gebruik word om die Bybel te verklaar?


Wat leer die Skrif oor evolusie?


Watter vertaling is die regte vertaling?


Wat leer die Bybel oor:
·         Die gesterf het, waar is hulle?
·         Wat is bekering?
·         Wat is die doping met die Heilige Gees?
·         Waar kom die verskillende volke vandaan?
·         Wat leer die bybel oor die doop?
·         Wie mag lidmate van ‘n kerk word?
·         Wie is inbeheer van die hel?
·         Is dobbel verkeerd?
·         Is dans sonde?
·         Is alkohol gebruik sonde?
·         Mag ek met meer as een persoon trou?
·         Is naaktheid sonde?
Verskeie sake sal bespreek word, nie noodwending in volgorde van belangrikheid of relevansie nie.

BYBELSE ANTWOORDE - ALGEMEEN - HAND 17:11

BYBELSE ANTWOORDE - OPREGTE SOEKE NA - HAND 17:11 REFORMEREND – ALTYD TERUG NA DIE SKRIF      In hierdie blog wil ek poog om opreg...